Meisieskole vereer

Stellenbosch se meisieskole deur DBO vereer

Die 8ste Nasionale Onderwys Uitnemendheidstoekennings is op 7 April tydens ’n glansgeleentheid in Durban

Die twee Stellenbosch-skoolhoofde, Wilna van Heerden (HMS Bloemhof) en Helmien Slabber (Rhenish GHS).

aangebied waar die minsister van basiese onderwys die drie bespresterende kwintiel 5-skole aangewys het.

Kwintiel 5-skole is skole wat die meeste toegang tot hulpbronne het en al drie dié skole is in die Wes-Kaap. In die eerste plek is Westerford High School, Rhenish Girls’ High School is tweede en die Hoër Meisieskool Bloemhof derde.

Albei susterskole is trots om deur die departement van basiese onderwys vereer te word, veral in die lig dat twee van die drie toppresterende instansies enkelgeslagskole is.

Rhenish het in die 2021-NSS-eksamen ’n gemiddeld van 4,27 A-simbole per kandidaat gehad, terwyl Bloemhoffers 4,09 A’s per kandidaat behaal het.

 

 

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Leave the field below empty!