PRG stars shine

PRG learners continue to perform

Activities at Paul Roos Gimnasium are continuing on a trot and learners continue to excel on various levels. Here are a few:

The PRG Trumpet Ensemble achieved a Cum Laude at the Helderberg Eisteddfod.

Drie seuns het onlangs die UK-wiskundekompetisie se prysuitdeling bygewoon. Nicolaas de Villiers en Daniel Chemaly het die afdeling vir gr.11-pare gewen en Jonathan Coolen was derde in die individuele afdeling vir gr.8’s.

Die skool se topgholfers wat onlangs tweede geëindig by die SA-skolekompetisie in Worcester. PRG se span eindig op -1 na die twee dae se spel, slegs 4 houe agter Waterkloof. Die span was Tienie Hendriksz, Nicolas van der Vyver, Andries van der Vyver, Gideon Fourie, Tynan Vermeulen en Anna Becker-Frankel.

The PRG first hockey team has been on fire this season. The team recently drew 2-2 against SACS, the number one ranked team in SA.

Paul Roos se eerste senior-debatspan bestaande uit Christiaan van der Merwe, Steffan Thielen en Altus du Plessis is onlangs aangewys as die Wes-Kaapse wenners van onvoorbereide debat in die Dink-of-Sink-debat.

PRG se eerste rugbyspan is steeds onoorwonne na ʼn goeie 42-7  sege teen Bishops die afgelope naweek.

 

Foto’s: Charmaine Sander Photography

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Leave the field below empty!